Reviews

Some feedback from our amazing Clients:

 

Goeie dag, ek wil baie baie dankie se vir jou uitstekende diens en ‘n fantastiese produk. Ek het my pakkie gekry en ek moet sê ek het nie hierdie kwaliteit en gehalte verwag nie. Dis pragtig dankie so baie. Die sakkie wat dit saam mee kom is so uniek en sag. Ek gaan eerstens my mantel dra en dan gebruik as ek bid. Dankie so baie ek waardeer. Jy is n ster, ek gaan moontlik weer een bestel. My dogter wil ook een hê maar sal jou op hoogte hou. Sy vind nou eers haar pad na God toe, so met tyd sal die res bygevoeg word. Geseënde daggie verder. 
Be Blessed. Bianca van Coppenhagen

  

Hi, baie dankie vir die pragtige Shofar. Ek het hom vdag ontvang. Kom mooi reg met die blaas daarvan. Groete Marijke Gertenbach

 

Kerse ontvang! BAIE BAIE DANKIE vir jou moeite! Dis regtig amazing kerse. Love dit! Wat 'n blessing dankie.. Lucia Erasmus

 

I really love your quality of stuff. Excellence unto Him, I admire that...  Sagree Mackenzie

 

Dankie so so baie! Julle diens is puik! Chené Schutte

 

Die maskers is amazing! Ek kan so maklik daardeur asemhaal. Ek kan die hele dag daarmee loop. Carine Germishuys

 

'Ek wil net dankie sê vir my kussingslope. Dit is baie mooi en as so spesiaal gewees Kersfees met die spesiale geskenkies.' Marika Blignaut

 

'Thank you sooooo sooooo much for your super service. That was incredibly fast!' Lise Hull

 

'My tafeldoek is stunning!! Baie dankie.' Noelien Serfontein 

 

'Goeie more, wil net terugvoer gee. Die Purify en Timeless (serums) is awesome. Baie dankie vir die wonderlike produkte. Love dit. Groete' Miems Viljoen

 

'Ek wil net dankie sê vir die goedjies wat afgelewer is! Die menorah is pragtig en die kussingslope se kleure is só mooi! Shalom in Yeshua!' Elizeth Jansen van Vuuren

 

'Wow! Dis oulike geskenke. Baie geluk met jul nuwe reeks.' Tersia Human

 

'My friend loved their candle gift. Thx!' Julie Wiid

 

'Ek love al julle goed vreeslik baie. Ek gaan definitief weer bestel.' Michelle J van Rensburg

 

My husband got a bold patch before the age of 35. We tried the courageous hair serum out of curiosity. After a few weeks he sat on the bed trying to rub his bald patch as he sometimes does, but could not find it. To his and my amazement lots of tiny fine hair had started growing on the bald patch. We continue to put a few drops of oil on his head before bedtime. It smells nice too. Leedia van der Linde